In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar sewe snitte wat styg, ses wat daal, ses wat onveranderd bly en een snit wat dié week se top-20 betree.
Tarryn Lamb kry nog steeds groot aftrek wat beide albumverkope en die digitale aflaai daarvan betref. Vier woorde bly vir die tweede week op die nommer een-posisie.
- Tarryn Lamb – Vier woorde
- Jo Black – Een klein klippie
- Tarryn Lamb – Mal oor jou
- Snotkop – Souserig
- Jan Blohm – Word wakker
- Dirk van der Westhuizen – Sexy vi my
- Jay – Lê ’n bietjie langer
- Jo Black – Die vrou wat ek liefhet
- Joe Foster – Volgende stap
- Karen Zoid & Jannie du Toit – Liedjie vir jou
- Fatman – Dorp toe
- Appel – Jagter
- Brendan Peyper – Klim jou Everest
- Elandré – Honderd duisend maal
- Appel – Boer loop deur my are
- Angel de Lange – Juwele
- Willem Botha – Enigste man op aarde
- Wynand Strydom – Gebed
- Juanita du Plessis – Dankie vir jou liefde
- Martin Bester – Vir die liefde