Maroela Media Afrikaanse Top 20: 27 Februarie 2017

Riana Nel (Foto: Facebook)

Riana Nel (Foto: Facebook)

Steffie le Roux, Riaan Grobler & Rinél Day en die Radio Kalahari Orkes kry plek op vandeesweek se Top 20.

  1. Riana Nel – “Jy sal weet”
  2. Leah – “Jou liefde”
  3. Jo Black – “Skepe”
  4. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  5. Stella – “Nuwe môre”
  6. Francois van Coke – “Dit raak beter”
  7. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  8. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  9. Len Muller – “Ek glo”
  10. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  11. Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
  12. Wolwe-Dans – “Op wie jy kan vertrou”
  13. Martin Bester – “Sterre”
  14. Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
  15. Daniel Eeuwrick – “Oulap se pad”
  16. Heuning – “Vandag”
  17. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  18. Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
  19. Riaan Grobler & Rinél Day – “Ons is liefde”
  20. Steffie le Roux – “Towerson”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.