Die musiekgroep Anders (Wynand en Lyndi Delport) en Hemelbesem (Simon Witbooi) se liedjie “Die tyd is nou” behou vir die tweede week die nommer 1-posisie.
Bouwer Bosch en Elvis Blue maak hulle toetrede tot die Top 20 dié week.
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- Appel – “Lei my na die water”
- Leah – “Jou liefde”
- Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
- Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Jo Black – “Skepe”
- Stella – “Nuwe môre”
- Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
- Stella – “Deur die liefde en die seer”
- Francois van Coke – “Dit raak beter”
- Steffie le Roux – “Towerson”
- Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
- Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
- Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk”
- Len Muller – “Ek glo”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”
- Elvis Blue – “Die brug”
- Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
- Bouwer Bosch – “Pleidooi”