Maroela Media Afrikaanse Top 20: 27 Maart 2017

Anders (Foto: Facebook)

Die musiekgroep Anders (Wynand en Lyndi Delport) en Hemelbesem (Simon Witbooi) se liedjie “Die tyd is nou” behou vir die tweede week die nommer 1-posisie.

Bouwer Bosch en Elvis Blue maak hulle toetrede tot die Top 20 dié week.

  1. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  2. Appel – “Lei my na die water”
  3. Leah – “Jou liefde”
  4. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  5. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  6. Riana Nel – “Jy sal weet”
  7. Jo Black – “Skepe”
  8. Stella – “Nuwe môre”
  9. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
  10. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  11. Francois van Coke – “Dit raak beter”
  12. Steffie le Roux – “Towerson”
  13. Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
  14. Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
  15. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk”
  16. Len Muller – “Ek glo”
  17. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  18. Elvis Blue – “Die brug”
  19. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
  20. Bouwer Bosch – “Pleidooi”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.