Maroela Media Afrikaanse Top 20: 27 Maart 2018

appelRobbie Wessels & Bok van Blerk se duet “Die Sluise van die hemel”, Appel se liedjie “Boer loop deur my are” en Steve Hofmeyr se liedjie “Redgebed” is steeds onder die top-5 aflaaisarsies dié week.

Ná slegs ʼn week in die nommer 1-posisie, maak Liezel Pieters plek vir Appel se nuwe liedjie, “Boer loop deur my are”.

  1. Appel – “Boer loop deur my are”
  2. Elandré – “Die lyn”
  3. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  4. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  5. Kurt Darren – “Haal asem”
  6. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  7. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  8. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  9. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  10. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  11. Anders – “Bruid”
  12. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  13. Vernon Barnard – “Voel”
  14. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  15. Joshua na die reën – “2017”
  16. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  17. Steve Hofmeyr – “Ek is”
  18. ADAM – “Sê my”
  19. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  20. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.