Robbie Wessels & Bok van Blerk se duet “Die Sluise van die hemel”, Appel se liedjie “Boer loop deur my are” en Steve Hofmeyr se liedjie “Redgebed” is steeds onder die top-5 aflaaisarsies dié week.
Ná slegs ʼn week in die nommer 1-posisie, maak Liezel Pieters plek vir Appel se nuwe liedjie, “Boer loop deur my are”.
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Elandré – “Die lyn”
- Steve Hofmeyr – “Redgebed”
- Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
- Kurt Darren – “Haal asem”
- Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
- DECA en Len Muller – “Oorwin”
- Ray Dylan – “Uitbasuin”
- Anders – “Bruid”
- Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
- Vernon Barnard – “Voel”
- Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
- Joshua na die reën – “2017”
- Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
- Steve Hofmeyr – “Ek is”
- ADAM – “Sê my”
- Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
- Leah & Jo Black – “Nooit alleen”