Maroela Media Afrikaanse Top 20 – 27 November 2017

steve-hofmeyr-feeslied-skermskoot

‘n Skermskoot uit die musiekvideo van Steve Hofmeyr se “Feeslied”.

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar nege snitte wat styg, 10 wat daal en een wat onveranderd bly.

Leah en Jo Black behou vir die vierde week die nommer 1-posisie met “Nooit alleen”.

Steve Hofmeyr, wat voorheen die nommer 1-posisie beklee het en weer teruggesak het na die nommer 3-posisie, beweeg weer op na nommer 2 met “Feeslied”, te danke aan die gewildheid van dié liedjie op iTunes die afgelope week.

  1. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  2. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  3. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  4. Len Muller – “Ons is een”
  5. Elvis Blue – “Blou”
  6. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  7. Joshua na die Reën – “2017”
  8. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  9. Bouwer Bosch – “Verby”
  10. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  11. Jay – “Solank”
  12. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  13. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  14. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
  15. Caroline Grace en Fatman – “Liedjie vir jou”
  16. Appel – “Kom en lê my neer”
  17. Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”
  18. Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
  19. Elandré – “Afrikaans sal bly”
  20. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”

Oops! We could not locate your form.

Geniet dan ook sommer saam met Maroela Media die sanger Kurt Darren se musiekvideo van “Laat die dansvloer brand”:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.