Ruan Josh en Franja du Plessis verloor hul posisie op nommer een en maak plek vir Karen Zoid se “Vir jou”.
Monique Steyn, Appel en Saarkie maak dié week hul toetrede tot die Top 20.
- Karen Zoid – “Vir jou”
- Elvis Blue – “Elke hart”
- Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Joe Foster – “Ridder”
- Wynand Strydom – “Katrina”
- Riaan Grobler – “Die boek”
- Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
- Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
- Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
- DZL ft Maruche – “Wees iemand”
- Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
- Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
- Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
- Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
- Appel – “Kom lê my neer”
- 1925 Band – “Al te min te veel gevra”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Monique Steyn – “Die boom”
- Saarkie – “Vir altyd”