Maroela Media Afrikaanse Top-20: 28 Mei 2018

Juanita-du-Plessis-02

Juanita du Plessis. Foto: Facebook.

Tarryn Lamb (ook hoofsanger van die musiekgroep Blackbyrd) bly vir die derde week op die nommer een-posisie.

  1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  2. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  3. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  5. Elandré – “Die lyn”
  6. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  7. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  8. Twee – “Om en om”
  9. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  10. Appel – “Boer loop deur my are”
  11. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
  12. Jan Bloukaas en Mariné Moffat – “Desembers”
  13. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  14. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  15. Anders – “Bruid”
  16. Kurt Darren – “Haal asem”
  17. Vernon Barnard – “Alles om my”
  18. Dirk van der Westhuizen en Sorina – “Die tennis tune”
  19. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  20. DZL – “Het jy al gelewe”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.