Maroela Media Afrikaanse Top 20: 28 November 2016

­­­

Georic Lomas (Foto: Facebook)

Georic Lomas (Foto: Facebook)

Georic Lomas se liedjie “Bazaruto” bly vir die tweede week in nommer 1.

Jo Black betree die week se Top 20 in nommer 20 met sy liedjie, “Skepe”. Dié debuut-enkelsnit van die Pretoria-Noord is op 25 November amptelik op iTunes en Apple Music bekendgestel.

“Skepe” is deur die sanger self, Johan Vorster en Christoph Kotzé geskryf en is “ʼn lied wat mense sal inspireer om aan te gaan, op te staan en ʼn verskil te gaan maak”, soos die sanger self sê.

  1. Georic Lomas – “Bazaruto”
  2. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  3. Len Muller – “Ek glo”
  4. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  5. Liani May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
  6. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  7. Lyndi Lee & DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  8. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  9. Martin Bester – “Sterre”
  10. Brian Cloete – “Soos blomme”
  11. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  12. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  13. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  14. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  15. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  16. Riana Nel – “Jy sal weet”
  17. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  18. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  19. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  20. Jo Black – “Skepe”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.