Maroela Media Afrikaanse Top 20: 29 Augustus 2016

Franja du Plessis (Foto: Facebook via Franja du Plessis)

Franja du Plessis (Foto: Facebook via Franja du Plessis)

Franja du Plessis se “Stad van verlange” bly vir die tweede week in die eerste plek van die Maroela Media Top 20.

  1. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  2. Neil Somers – “Silwer kombers”
  3. Bok van Blerk en Laurika Rauch – “Ek het”
  4. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  5. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  6. Alda & Muller – “Alles vir my”
  7. Adam – “Hoogtevrees”
  8. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  9. Elvis Blue – “Langs jou”
  10. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  11. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  12. Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
  13. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
  14. Refentse – “Sonvanger”
  15. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  16. Liza Brönner – “Hamer”
  17. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  18. Charlize Berg – “Braaf”
  19. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  20. Deon Groot – “Bietjie Liedjie”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.