Maroela Media Afrikaanse Top-20: 29 Januarie 2018

Jay du Plessis (Foto: Facebook)

Ray Dylan bly vir die tweede week in die no.1-posisie met sy liedjie “Uitbasuin”.

Janie Bay en Hunter Kennedy (Die Heuwels Fantasties) se liedjie, “Wag vir jou”, betree dié week se Top-20 op nommer 20.

Janie Bay het in 2017 haar album Miscellany bekend gestel en het 11 van die 12 liedjies op die album self geskryf.

  1. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  2. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  3. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  4. Joshua na die Reën – “2017”
  5. Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
  6. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  7. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  8. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand ”
  9. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  10. Elvis Blue – “Blou”
  11. Anders – “Bruid”
  12. Len Muller – “Ons is een”
  13. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  14. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  15. Spoegwolf – “Geel”
  16. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  17. Vernon Barnard – “Voel”
  18. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
  19. Jack Parow ft Hunter – “Vingerafdruk”
  20. Janie Bay ft Hunter Kennedy – “Wag vir jou”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.