Maroela Media Afrikaanse Top 20: 29 Mei 2017

Elvis Blue (Foto: Verskaf)

Joe Foster betree die week se top 20 in nommer 20 met sy liedjie “Ridder”.

Refentse skuif op na nommer 8 met die liedjie “Vuil Vanderbijl”. Hy het ook die afgelope naweek ʼn toekenning ontvang vir beste verkoper by vanjaar se Sama-toekennings.

  1. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  2. Elvis Blue – “Die Brug”
  3. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  4. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  5. Willem Botha – “Soen en vergeet”
  6. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  7. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
  8. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  9. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
  10. Anders en Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  11. Appel – “Lei my na die water”
  12. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
  13. Rudi & Charné – “Miljoene stemme”
  14. ADAM – “Dis al wat ek het”
  15. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
  16. Lance James – “Lied van hoop”
  17. Sharoney – “Skyn”
  18. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
  19. Steffie le Roux – “Towerson”
  20. Joe Foster – “Ridder”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.