Maroela Media Afrikaanse Top-20: 3 April 2017

Karlien van Jaarsveld. Foto: Facebook

Rina Hugo se nuwe album word eersdaags bekendgestel en die eerste enkelsnit vanaf dié album is die afgelope week op verskeie radiostasies bekendgestel.

The Voice SA-finalis Vernon Barnard maak vandeesweek ook sy toetrede tot die top-20 met sy nuwe Afrikaanse enkelsnit, “Daai liedjie”.

  1. Appel – “Lei my na die water”
  2. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  3. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  4. Leah – “Jou liefde”
  5. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  6. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
  7. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  8. Steffie le Roux – “Towerson”
  9. Riana Nel – “Jy sal weet”
  10. Stella – “Nuwe môre”
  11. Jo Black – “Skepe”
  12. Elvis Blue – “Die Brug”
  13. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  14. Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
  15. Francois van Coke – “Dit raak beter”
  16. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
  17. Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
  18. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
  19. Deon Groot – “Lepellê”
  20. Rina Hugo – “Hy’s die een”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Daan Erasmus ·

Fout. Fout. In die berig wyd dit nie posisies nie. Eers as ek kommentaar wil lewer is daar no’s by.

Janie Monsieur ·

Dagsê Daan,

Dankie vir jou kommentaar. Ons kan nie sien dat daar iets aan ons kant fout is nie, maar ons neem kennis. Dankie!

Groetnis
Janie nms. Maroela Media

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.