Maroela Media Afrikaanse Top-20: 3 April 2018

Bok van Blerk en Robbie Wessels (Foto: Instagram)

Elizma Theron is terug! Dié keer met ʼn splinternuwe enkelsnit, “Marilyn Monroe”. Die musiekvideo wat saam met die enkelsnit bekend gestel is, is besonders aangesien die sangeres se ma, sussie en vriendin teenoor haar in die musiekvideo vir die liedjie speel.

Ná slegs ʼn week op die nr.-1 posisie, maak Appel plek vir Robbie Wessels en Bok van Blerk se duet, “Die sluise van die hemel”.

  1. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  2. Appel – “Boer loop deur my are”
  3. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  4. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  5. Elandré – “Die lyn”
  6. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  7. Kurt Darren – Haal asem”
  8. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  9. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  10. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  11. Anders – “Bruid”
  12. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  13. Vernon Barnard – Voel”
  14. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  15. Joshua na die reën – “2017”
  16. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  17. Steve Hofmeyr – “Ek is”
  18. ADAM – “Sê my”
  19. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  20. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.