Maroela Media Afrikaanse Top 20: 3 Januarie 2017

Len Muller (Foto: Facebook)

Len Muller (Foto: Facebook)

Len Muller se liedjie, “Ek Glo”, wat op sy nuwe album gaan verskyn wat vroeg vanjaar vrygestel word, bly vir die derde week in die eerste posisie.

Snotkop se liedjie, “Cool soos Koos Kombuis”, bly ook op nommer 2.

Die sanger Joe Niemand se liedjie, “Honderd duisend hektaar”, verskyn vandeesweek vir die eerste keer op die Top 20 op nommer 17. Die liedjie verskyn op sy album, Vryheid, wat in Oktober 2016 vrygestel is.

  1. Len Muller – “Ek glo”
  2. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  3. Martin Bester – “Sterre”
  4. Jo Black – “Skepe”
  5. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  6. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  7. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  8. Georic Lomas – “Bazaruto”
  9. Riana Nel – “Jy sal weet”
  10. Stella – “Nuwe môre”
  11. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  12. Lianie May & Jay – “Da’ vat hy”
  13. Douvoordag – “Desembers”
  14. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  15. Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  16. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  17. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  18. Brian Cloete – “Soos blomme”
  19. Liza Bronner – “Verlief op die idee van my”
  20. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.