Maroela Media Afrikaanse Top 20: 3 Julie 2017

Refentse (Foto: Facebook)

Dewald Wasserfall se liedjie “Altyd jonk bly” en Heuning se liedjie “Miskien” betree die week se Top 20.

Refentse het die week sy jongste musiekvideo bekendgestel vir sy liedjie, “Vuil Vanderbijl”. Hy neem ook die week die nommer 1-posisie in. Refentse spog met sowel ʼn Ghoema- as ʼn Sama-toekenning. Hy het in 2016 dubbelplatinumstatus bereik met sy eerste album.

  1. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  2. Elvis Blue – “Die Brug”
  3. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  4. Len Muller – “Sing vir sente”
  5. ADAM – “Dis al wat ek het”
  6. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  7. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  8. Joe Foster – “Ridder”
  9. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
  10. Riaan Grobler – “Die boek”
  11. Willem Botha – “Soen en vergeet”
  12. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  13. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
  14. Sharoney – “Skyn”
  15. VITO – “Outjie van die platteland”
  16. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  17. Almarie du Preez – “Jy vir my”
  18. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  19. Heuning – “Miskien”
  20. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Susan ·

Hoe op aarde het Maroela media nie die naam waaroor almal gons na sy nuwe cd met vele awsome songs op nie!!??? Daars iewers n fout!, waar is Dirk van der Westhuizen se naam op die lys Maroela???

Afrikaanse Knaap ·

Ek sal myself wil weet waarop hierdie ranglys gebasseer is.

John ·

… maar ons kan darem lekker ryk word in Afrikaans met Afrikaners se geld…

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.