Maroela Media Afrikaanse Top 20: 3 Oktober 2016

­­­

Kurt Darren

Foto: Facbook/Kurt Darren

Charlize Berg behou vandeesweek die nommer 1-posisie vir die tweede week met haar liedjie, “As jy weet dis liefde”.

Kurt Darren en Georic Lomas maak ook hulle toetrede tot die Top 20.

  1. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  2. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  3. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  4. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  5. Alda en Muller – “Alles vir my”
  6. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  7. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  8. Adam – “Hoogtevrees”
  9. Bok van Blerk en Laurika Rauch – “Ek het”
  10. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  11. Neil Somers – “Silwer kombers”
  12. Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
  13. Brendan Peyper – “Langpadmens”
  14. Lianie May en Jay – “Da vat hy!”
  15. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  16. Karen Zoid – “Waar was jy? “
  17. Elvis Blue – “Langs jou”
  18. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  19. Georic Lomas – “Bazaruto”
  20. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.