Charlize Berg behou vandeesweek die nommer 1-posisie vir die tweede week met haar liedjie, “As jy weet dis liefde”.
Kurt Darren en Georic Lomas maak ook hulle toetrede tot die Top 20.
- Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
- Franja du Plessis – “Stad van verlange”
- Alda en Muller – “Alles vir my”
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
- 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
- Adam – “Hoogtevrees”
- Bok van Blerk en Laurika Rauch – “Ek het”
- Wouter van de Venter – “As jy lag”
- Neil Somers – “Silwer kombers”
- Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
- Brendan Peyper – “Langpadmens”
- Lianie May en Jay – “Da vat hy!”
- Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
- Karen Zoid – “Waar was jy? “
- Elvis Blue – “Langs jou”
- Touch of Class – “Ek steek my hand op”
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
http://www.watdehelnou.com! Ek ken 60% van daardie mmmmm sangers nie! Wie Kies hulle musiek???
Geluk Franja my poppie.