Maroela Media Afrikaanse Top-20: 30 April 2018

Jo Black (Foto: Facebook)

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar tien liedjies wat hul posisies verbeter het, agt wat momentum begin verloor het en twee liedjies wat hul plekke behou het.

Ná gisteraand se Ghoema-musiektoekennings het aanlynverkope van die wenners in verskeie kategorieë geklim. Jo Black se “Skepe” was die mees afgelaaide liedjie in die Afrikaanse kategorie op iTunes. Sy liedjie, “Die vrou wat ek liefhet”, klim dié week na nommer 7. Ander Ghoema-wenners, Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Appel en Anders, het ook Maandag onder die top-20 afgelaaide Afrikaanse liedjies geëindig.

  1. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  2. Elandré – “Die lyn”
  3. Appel – “Boer loop deur my are”
  4. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  5. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  6. Vernon Barnard – “Alles om my”
  7. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  8. Kurt Darren – “Haal asem”
  9. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  10. Anders – “Bruid”
  11. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  12. DZL – “Het jy al gelewe”
  13. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  14. Twee – “Om en om”
  15. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  16. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  17. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  18. Vernon Barnard – “Voel”
  19. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  20. Ray Dylan – “Uitbasuin”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Cora Simpson ·

Ek was DAAR dit was n ongelooflike aand. Ek is niemand in besonders nie. Net een van die land se Afrikaanse Musiek lief hebbers. Het trane in my oe gekry toe ek aan SKEPE dink. Geluk aan al die genomineerde kunstenaars en aan al die wenners.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.