Maroela Media Afrikaanse Top 20: 30 Januarie 2017

Riana Nel (Foto: Facebook)

Riana Nel (Foto: Facebook)

Jo Black se liedjie “Skepe” bly vir die vierde week in die nommer 1-posisie.

Die groep Heuning betree die week se Top 20 in nommer 20 met hul liedjie “Vandag”. Wolwe-Dans se liedjie “Op wie jy kan vertrou” betree ook die Top 20 in nommer 18.

  1. Jo Black – “Skepe”
  2. Riana Nel – “Jy sal weet”
  3. Stella – “Nuwe more”
  4. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  5. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  6. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  7. Len Muller – “Ek glo”
  8. Martin Bester – “Sterre”
  9. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  10. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  11. Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
  12. Douvoordag – “Desembers”
  13. Leah – “Jou liefde”
  14. Georic Lomas – “Bazaruto”
  15. Lianie May & Jay – “Da’ Vat hy”
  16. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  17. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  18. Wolwe-Dans – “Op wie jy kan vertrou”
  19. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  20. Heuning – “Vandag”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.