Maroela Media Afrikaanse Top 20: 30 Mei 2016

­­­

Adam Barnard. Foto: Facebook via Adam Barnard

Adam Barnard. Foto: Facebook via Adam Barnard

Adam Barnard se “Seisoene in die son” betree dié week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 op nommer 19. Ricus Nel se nuwe enkelsnit, “Hardekole”, se musiekvideo is onlangs opgeneem saam met Adam Tas en Refentse. Die snit sal in Junie op iTunes beskikbaar wees.

Arno Carstens se eerste Afrikaanse enkelsnit, “Ontwaak”, is vir die tweede week op nommer 1.

  1. Arno Carstens – “Ontwaak”
  2. Refentse – “Sonvanger”
  3. Charlize Berg – “Braaf”
  4. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  5. Leah – “Volmaan”
  6. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  7. Karen Zoid en Mynie Grovè – “Sweef soos ’n arend”
  8. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  9. Deon Groot – “Bietjie Liedjie”
  10. Liza Brönner – “Hamer”
  11. Bok van Blerk – “Modder en Bloed”
  12. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  13. Elvis Blue – “Langs jou”
  14. Joshua na die Reën – “Vir altyd”
  15. Cordelia – “Eerste woorde”
  16. Belinda Brönner en vriende – “Gebed vir ons land”
  17.  Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  18. Jak de Priester – “Sporelied”
  19. Adam Barnard – “Seisoene in die son”
  20. Ricus, Adam Tas en Refentse – “Hardekole”

Adam Barnard se musiekvideo vir “Seisoene in die son”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Susan ·

Bietjie liedjie van Deon Groot…..IS GROOT!! Wat van ons hoor bietjie “as ek net jou man kan wees” ook van Deon Groot. Hy sal defenitief die Top haal!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.