Maroela Media Afrikaanse Top 20: 30 Oktober 2017

Ray Dylan (Foto: Facebook)

Bouwer Bosch betree dié week se Top 20 met sy liedjie, “Verby”.

Steve Hofmeyr se enkelsnit “Feeslied” bly vir die derde week op nommer een.

Jou stem: Jou gunstelingliedjie van verlede week was Steve Hofmeyr  se “Feeslied”. Stem vir jou gunstelingliedjie hier onder!

  1. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  2. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  3. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  4. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  5. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  6. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  7. Elandré – “Afrikaans sal bly”
  8. Appel – “Kom en lê my neer”
  9. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  10. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  11. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
  12. Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”
  13. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
  14. Karen Zoid – “Vir jou”
  15. Elvis Blue – “Elke hart”
  16. Wynand Strydom – “Katrina”
  17. Saarkie – “Vir altyd”
  18. Bouwer Bosch – “Verby”
  19. Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  20. Manie Jackson – “Nog net een keer”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.