Maroela Media Afrikaanse Top-20: 31 Julie 2017

Joe Foster (Foto: Facebook)

DZL en Maruché maak dié week hul toetrede op die Top-20 met “Wees iemand”. Met dié liedjie wil hulle die boodskap oordra dat boelies “uncool” is.

Gert van Tonder (van Groep Twee-faam) maak dié week sy toetrede met ʼn splinternuwe liedjie, “ Net ʼn droom”. Sy lankverwagte album (met Afrikaans én Engelse liedjies) word binnekort bekendgestel.

Joe Foster neem die week se no. 1-plek in met “Ridder”.

  1. Joe Foster – “Ridder”
  2. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  3. Riaan Grobler – “Die boek”
  4. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
  5. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  6. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
  7. Len Muller – “Sing vir sente”
  8. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  9. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  10. Elvis Blue – “Die brug”
  11. Wynand Strydom – “Katrina”
  12. Elvis Blue – “Elke hart”
  13. Lizandra – “Die begin”
  14. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  15. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  16. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
  17. Almarie du Preez – “Jy vir my”
  18. Robbie Wessels – “Woestyn”
  19. DZL ft Maruché – “Wees iemand”
  20. Gert van Tonder – “Net ʼn droom”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Brendan P ·

DZL bly een van die beste en sterkste kunstenaars in die mark. Die nuwe liedjie is glad nie n suprise nie en gaan nog goed doen – die manne kan sing!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.