Maroela Media Afrikaanse Top 20: 31 Oktober 2016

­­­

Jay du Plessis en Lianie May (Foto: Facebook)

Jay du Plessis en Lianie May (Foto: Facebook)

Liza Brönner is vandeesweek haar nr-1-posisie kwyt en val met een plek terug na nommer 2, en Lianie May en Jay neem vandeesweek se gesogte nommer een posisie in met hul liedjie, “Da’ Vat Hy”.

Bobby van Jaarsveld maak sy toetrede tot die top 20 op nommer 20, met “Geloof, Hoop, Liefde”.

Elizma Theron is ook nuut vandeesweek en betree die top 20 op nommer 19 met “Ons dans as almal sit en kyk”.

Luister ook na Elizma se onderhoud met Maroela Media.

  1. Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
  2. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  3. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  4. Georic Lomas – “Bazaruto”
  5. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  6. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  7. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  8. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  9. Brian Cloete – “Soos blomme”
  10. Brendan Peyper – “Langpadmens”
  11. Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ‘n kans”
  12. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  13. Alda & Muller – “Alles vir my”
  14. Moses Metro Man – “Deurnag”
  15. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  16. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  17. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  18. Len Muller – “Ek glo”
  19. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  20. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kandidaat ·

Dalk moet ook ek toetree tot hierdie . . . eh, wat sal ek dit noem?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.