Liza Brönner is vandeesweek haar nr-1-posisie kwyt en val met een plek terug na nommer 2, en Lianie May en Jay neem vandeesweek se gesogte nommer een posisie in met hul liedjie, “Da’ Vat Hy”.
Bobby van Jaarsveld maak sy toetrede tot die top 20 op nommer 20, met “Geloof, Hoop, Liefde”.
Elizma Theron is ook nuut vandeesweek en betree die top 20 op nommer 19 met “Ons dans as almal sit en kyk”.
Luister ook na Elizma se onderhoud met Maroela Media.
- Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
- Wouter van de Venter – “As jy lag”
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
- 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
- Brian Cloete – “Soos blomme”
- Brendan Peyper – “Langpadmens”
- Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ‘n kans”
- Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
- Alda & Muller – “Alles vir my”
- Moses Metro Man – “Deurnag”
- Franja du Plessis – “Stad van verlange”
- Loki Rothman – “Ons op ons eie”
- Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
- Len Muller – “Ek glo”
- Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
- Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
Dalk moet ook ek toetree tot hierdie . . . eh, wat sal ek dit noem?