Die Afrikaanse sanger Joshua na die Reën neem dié week die gesogte no.-1 posisie in met sy liedjie “2017”, ʼn lied wat hy spesiaal vir sy pa geskryf het.
Die Du Plessis-familie (Juanita, Franja en Ruan) maak dié week hul toetrede tot die Top 20 met hul liedjie “ Meer as ʼn melodie”.
- Joshua na die Reën – “2017”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
- Elvis Blue – “Blou”
- Len Muller – “Ons is een”
- Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
- Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- Jay – “So lank sal ek jou liefhê ”
- Juanita du Plessis – “Loop op die water”
- Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
- Caroline Grace en Fatman – “Liedjie vir jou”
- Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
- Bouwer Bosch – “Verby”
- Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Caroline Grace – Ek bid vir jou”
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
- Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”