Maroela Media Afrikaanse Top 20: 4 Desember 2017

Ruan, Juanita en Franja (Foto: Facebook)

Die Afrikaanse sanger Joshua na die Reën neem dié week die gesogte no.-1 posisie in met sy liedjie “2017”, ʼn lied wat hy spesiaal vir sy pa geskryf het.

Die Du Plessis-familie (Juanita, Franja en Ruan) maak dié week hul toetrede tot die Top 20 met hul liedjie “ Meer as ʼn melodie”.

  1. Joshua na die Reën – “2017”
  2. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  3. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  4. Elvis Blue – “Blou”
  5. Len Muller – “Ons is een”
  6. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  7. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  8. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  9. Jay – “So lank sal ek jou liefhê ”
  10. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
  11. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  12. Caroline Grace en Fatman – “Liedjie vir jou”
  13. Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
  14. Bouwer Bosch – “Verby”
  15. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  16. Caroline Grace – Ek bid vir jou”
  17. Appel – “Kom en lê my neer”
  18. Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
  19. Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”
  20. Elandré – “Afrikaans sal bly”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.