Maroela Media Afrikaanse Top-20: 4 Junie 2018

Jay du Plessis (Foto: Facebook)

Tarryn Lamb bly vandeesweek vir die vierde week in die no. 1-posisie en Jay se liedjie, “Lê ʼn bietjie langer” klim na die no. 3-posisie.

Snitte om dop te hou: Elandré se jong enkelsnit, “Honderd duisend maal”, uit die album Kleindorp-dromer is die afgelope week aan radiostasies uitgereik. Jan Bloukaas se liedjie, “Desembers”, is ook uiters gewild.

  1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  2. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  3. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  4. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  5. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  6. Elandré – “Die lyn”
  7. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
  8. Twee – “Om en om”
  9. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  10. Jan Bloukaas en Mariné Moffat – “Desembers”
  11. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  12. Appel – “Boer loop deur my are”
  13. Dirk van der Westhuizen en Sorina – “Die tennis tune”
  14. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  15. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  16. Anders – “Bruid”
  17. Elandré – “Honderd duisend maal”
  18. Kurt Darren – “Haal asem”
  19. Vernon Barnard – “Alles om my”
  20. DECA en Len Muller – “Oorwin”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.