Maroela Media Afrikaanse Top 20: 5 Desember 2016

Franja du Plessis (Foto: Facebook via Franja du Plessis)

Franja du Plessis (Foto: Facebook via Franja du Plessis)

Georic Lomas se lied, “Bazaruto”, bly vir die derde week op nommer 1.

Franja du Plessis maak vandeesweek weer haar toetrede tot die Top 20, op nommer 19, met “Ek kan nie ophou kyk”.

  1. Georic Lomas – “Bazaruto”
  2. Len Muller – “Ek Glo”
  3. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  4. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  5. Lyndi Lee, ft DJ City Bae – “Vat ‘n kans”
  6. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  7. Liani May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
  8. Martin Bester – “Sterre”
  9. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  10. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  11. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  12. Brian Cloete – “Soos Blomme”
  13. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  14. Riana Nel – “Jy sal weet”
  15. Jo Black – “Skepe”
  16. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  17. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  18. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  19. Franja du Plessis – “Ek kan nie ophou kyk”
  20. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.