Maroela Media Afrikaanse Top 20: 5 September 2016

Joshua-na-die-reen

Joshua na die Reën is een van die nuwelinge hierdie week op Maroela Media se Top 20. Foto: Argief.

Franja du Plessis word vandeesweek deur Joshua na die Reën onttroon. Daar is ook vier nuwe liedjies op hierdie se Maroela Media Afrikaanse Top 20.

Joshua na die Reën se liedjie, “Die wêreld binne my”, wat ook die titel van sy jongste album is, betree die week se nommer-een-posisie.

Richard van der Westhuizen se liedjie, “Yster en vuur”, wat op sy nuwe album verskyn, sy eerste album in bykans vyf jaar, sowel as Wouter van de Venter, Liza Brönner en 1925 Band betree die week se Top 20.

  1. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  2. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  3. Alda & Muller – “Alles vir my”
  4. Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
  5. Neil Somers – “Silwer kombers”
  6. Adam – “Hoogtevrees”
  7. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  8. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  9. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  10. Elvis Blue – “Langs jou”
  11. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  12. Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
  13. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  14. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  15. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
  16. Refentse – “Sonvanger”
  17. Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
  18. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  19. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  20. Wouter van de Venter – “As jy lag”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Willie ·

Joshua is DIE BESTE Afrikaanse sanger. En n pragtige mens. Dankie!

Gerhard Jacobs ·

Ek is mal oor hierdie Eintlik nogal baie liedtjie, ek lusiter dit oor en oor

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.