Maroela Media Afrikaanse Top-20 – 6 Augustus 2018

Joe Foster (Foto: Facebook)

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse top-20 is daar agt snitte wat styg, ses wat daal, vyf wat onveranderd bly en een nuwe liedjie wat die week se top-20 betree.

Jo Black bly vir die tweede week op die nommer 1-posisie.

Tarryn Lamb het onlangs haar debuutalbum bekendgestel en was ook onder die top-10 Afrikaanse albums wat die afgelope week in kettingwinkels verkoop is.

  1. Jo Black – “Een klein klippie”
  2. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  3. Jan Blohm – “Word wakker”
  4. Fatman – “Dorp toe”
  5. Karen Zoid & Jannie du Toit – “Liedjie vir jou”
  6. Appel – “Jagter”
  7. Jay – “Lê ‘n bietjie langer”
  8. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  9. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  10. Willem Botha – “Enigste man op aarde”
  11. Snotkop – “Souserig”
  12. Wynand Strydom – “Gebed”
  13. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  14. Appel – “Boer loop deur my are”
  15. Elandré – “Honderd duisend maal”
  16. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  17. Joe Foster – “Volgende stap”
  18. Elandré – “Die lyn”
  19. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  20. Almero – “Monochromie”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Vier woorde ·

Iemand help my met hierdie een asseblief. Wat is die die 4 woorde? Is dit ‘Ek is lief vir jou’? …want dan is dit mos 5 woorde. Het nou baie lekker gelag vir die 4 woorde maar help my as ek verkeerd is.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.