Maroela Media Afrikaanse Top 20: 6 Maart 2017

Leah. Foto: Facebook via Leah SA

Leah. Foto: Facebook via Leah SA

Die gewilde Afrikaanse sangeres Leah beklee vandeesweek die gesogte nr. 1-posisie op die Maroela Media Top 20.

  1. Leah – “Jou liefde”
  2. Riana Nel – “Jy sal weet”
  3. Francois van Coke – “Dit raak beter”
  4. Joe Black – “Skepe”
  5. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  6. Joe Niemand – “Honderdduisend hektaar”
  7. Stella – “Nuwe more”
  8. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk”
  9. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
  10. Len Muller – “Ek glo”
  11. Cordelia – “Hartjie van die Klein-Karoo”
  12. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  13. Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
  14. Wolwe-Dans – “Op wie jy kan vertrou”
  15. Martin Bester – “Sterre”
  16. Riaan Grobler & Rinél Day – “Ons is liefde”
  17. Appel – “Lei my na die water”
  18. Radio Kalahari Orkes – “Bobbejaansvlei-seties”
  19. Steffie le Roux – “Towerson”
  20. Daniel Eeuwrick – “Oulap se pad”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.