Maroela Media Afrikaanse Top 20: 6 November 2017

Elvis Blue betree dié week die Top 20 met ʼn splinternuwe enkelsnit, “Blou”. Jay en Len Muller se liedjies, “Ons is een” en “Solank”, pryk ook vandeesweek op die Top 20.

Leah en Jo Black neem dié week se nommer 1-posisie in met hul liedjie, “Nooit alleen”.

  1. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  2. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  3. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  4. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  5. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  6. Tussen Sterre & Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  7. Caroline Grace – “Ek bid vir jou ”
  8. Elandré – “Afrikaans sal bly”
  9. Retief Burger –“ Oor ʼn duisend jaar”
  10. Appel – “Kom en lê my neer”
  11. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  12. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
  13. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
  14. Karen Zoid – “Vir jou”
  15. Bouwer Bosch – “Verby”
  16. Elvis Blue – “Elke hart”
  17. Len Muller – “Ons is een”
  18. Saarkie – “Vir altyd”
  19. Jay – “Solank”
  20. Elvis Blue – “Blou”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.