Maroela Media Afrikaanse Top-20: 7 Augustus 2017

Karen Zoid fotoKaren Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Dié liedjie was binne ʼn dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel.

Joe Foster bly vir die tweede week op nommer 1 met sy liedjie, “Ridder”.

  1. Joe Foster – “Ridder”
  2. Riaan Grobler – “Die boek”
  3. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  4. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  5. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  6. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
  7. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
  8. Len Muller – “Sing vir sente”
  9. Elvis Blue – “Elke hart”
  10. Wynand Strydom – “Katrina”
  11. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  12. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  13. Karen Zoid – “Vir jou”
  14. Lizandra Winter – “Die begin”
  15. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
  16. Elvis Blue – “Die Brug”
  17. DZL ft Maruché – “Wees iemand”
  18. Robbie Wessels – “Woestyn”
  19. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  20. Gert van Tonder – “Net ’n droom”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Rocky Bell ·

Kan nie glo die ophemeling wat KZ ontvang nie. Maak nie saak wat enig een sê nie of wat verkope weergee nie: KZ KAN NIE SING NIE. PUNT.

Gawie ·

Awesome song deur ‘n awesome Girl. Go Karen, jy is stunning!!!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.