Maroela Media Afrikaanse Top-20: 7 Mei 2018

Elandré Schwartz ( Foto: Facebook)

Nadat Elandré einde verlede maand ʼn Ghoema-toekenning vir die beste country-album van die jaar gewen het, neem hy dié week die gesogte no.1-posisie in met sy enkelsnit “Die lyn”.

  1. Elandré – “Die lyn”
  2. Robbie Wessels & Bok van Blerk –  “Die sluise van die hemel”
  3. Tarryn Lamb –  “Mal oor jou”
  4. Jo Black –  “Die vrou wat ek liefhet”
  5. Steve Hofmeyr –  “Redgebed”
  6. Appel –  “Boer loop deur my are”
  7. Liezel Pieters –  “Sing jou hart uit”
  8. Vernon Barnard –  “Alles om my”
  9. Kurt Darren –  “Haal asem”
  10. Anders –  “Bruid”
  11. Twee –  “Om en om”
  12. Brendan Peyper –  “Klim jou Everest”
  13. DECA en Len Muller –  “Oorwin”
  14. Elizma Theron –  “Marilyn Monroe”
  15. DZL –  “Het jy al gelewe”
  16. Jay –  “Lê ʼn bietjie langer”
  17. Lizandra Winter en Joshua na die Reën –  “Ek wil vir jou”
  18. Jan Bloukaas en Mariné Moffat –  “Desembers”
  19. Juan Boucher –  “Onthou jy om jonk”
  20. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Waarheid ·

Eerlik,? hoor en sien daar is geen idee; Elandré op dié “sylyn” parkeer maar daar, terwyl jy uitvind, wat, waarheen en HOE volksmusiek (country) musiek wel “inlyn” kan kom met logika. Sterkte.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.