Lianie May en Jay behou vir die tweede week die gesogte nommer 1-posisie met “Da’ Vat Hy”.
Martin Bester maak sy toetrede tot die Top 20 met “Sterre” in nommer 20.
- Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
- Wouter van de Venter – “As jy lag”
- Brian Cloete – “Soos blomme”
- 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
- Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Moses Metro Man – “Deurnag”
- Lyndi Lee & DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
- Loki Rothman – “Ons op ons eie”
- Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
- Brendan Peyper – “Langpadmens”
- Len Muller – “Ek glo”
- Daniel Mitton – “Welkom by die huis “
- Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
- Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
- Alda & Muller – “Alles vir my”
- Martin Bester – “Sterre”