Maroela Media Afrikaanse Top 20: 7 November 2016

­­­

Jay du Plessis en Lianie May (Foto: Facebook)

Jay du Plessis en Lianie May (Foto: Facebook)

Lianie May en Jay behou vir die tweede week die gesogte nommer 1-posisie met “Da’ Vat Hy”.

Martin Bester maak sy toetrede tot die Top 20 met “Sterre” in nommer 20.

  1. Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
  2. Georic Lomas – “Bazaruto”
  3. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  4. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  5. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  6. Brian Cloete – “Soos blomme”
  7. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  8. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  9. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  10. Moses Metro Man – “Deurnag”
  11. Lyndi Lee & DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  12. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  13. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  14. Brendan Peyper – “Langpadmens”
  15. Len Muller – “Ek glo”
  16. Daniel Mitton – “Welkom by die huis “
  17. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  18. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  19. Alda & Muller – “Alles vir my”
  20. Martin Bester – “Sterre”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.