Maroela Media Afrikaanse Top 20: 8 Augustus 2016

Burgerd Botha. Foto: Facebook

Burgerd Botha. Foto: Facebook via Burgerd Botha

Karen Zoid behou haar nommer-1 posisie vir die tweede week met, “Waar was jy?”.

Jennifer Zamudio se liedjie “Ongelooflik” betree die week se Top 20 op nommer 20. Lees meer oor dié liedjie en haar nuutste album op Maroela Media.

  1. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  2. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  3. Elvis Blue – “Langs jou”
  4. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  5. Neil Somers – “Silwer kombers”
  6. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  7. Ricus Nel, Adam Tas en Refentse – “Hardekole”
  8. Bok van Blerk en Laurika Rauch – “Ek het”
  9. Refentse – “Sonvanger”
  10. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  11. Joshua na die reen – “Die wereld binne my”
  12. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  13. Liza Bronner – “Hamer”
  14. Charlize Berg – “Braaf”
  15. Adam – “Hoogtevrees”
  16. Alda & Muller – “Alles vir my”
  17. Deon Groot – “Bietjie Liedjie”
  18. Leah – “Volmaan”
  19. Arno Carstens – “Ontwaak”
  20. Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.