Joshua na die Reën se liedjie “2017”, wat hy opgedra het aan sy pa, bly dié week in die no. 1-posisie. Ray Dylan se liedjie “Uitbasuin” wat ook die titel is van sy 2017-album, betree dié week die Top-20.
- Joshua na die Reën – “2017”
- Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
- Elvis Blue – “Blou”
- Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
- Juanita du Plessis – “Loop op die water”
- Len Muller – “Ons is een”
- Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja!”
- Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
- Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
- Caroline Grace & Fatman – “Liedjie vir jou”
- Spoegwolf – “Geel”
- Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Bouwer Bosch – “Verby”
- Ray Dylan – “Uitbasuin”