Maroela Media Afrikaanse Top-20: 8 Januarie 2018

Joshua-na-die-reen-02

Joshua Na Die Reën. Foto: Joshua na die Reën se Facebook-blad.

Joshua na die Reën se liedjie “2017”, wat hy opgedra het aan sy pa, bly dié week in die no. 1-posisie. Ray Dylan se liedjie “Uitbasuin” wat ook die titel is van sy 2017-album, betree dié week die Top-20.

  1. Joshua na die Reën – “2017”
  2. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  3. Elvis Blue – “Blou”
  4. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  5. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  6. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  7. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
  8. Len Muller – “Ons is een”
  9. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja!”
  10. Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
  11. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  12. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  13. Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
  14. Caroline Grace & Fatman – “Liedjie vir jou”
  15. Spoegwolf – “Geel”
  16. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  17. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  18. Appel – “Kom en lê my neer”
  19. Bouwer Bosch – “Verby”
  20. Ray Dylan – “Uitbasuin”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.