Jo Black se liedjie “Bring die hoop weer terug” val vandeesweek uit die no. 1-posisie en maak plek vir Stella se liedjie “Deur die liefde en die seer”.
Refentse het die afgelope week drie van sy liedjies op sy nuwe album aanlyn bekendgestel en hy maak ook weer sy toetrede tot die Top 20 dié week.
Lance James, ʼn legende in die musiekbedryf, het ook vanjaar ʼn Afrikaanse lied uitgereik en betree dié week se Top 20 op no. 20.
- Stella – “Deur die liefde en die seer”
- Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
- Bouwer Bosch – “Pleidooi”
- Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
- Vernon Barnard – “Daai liedjie”
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- Liezel Pieters – “Droë riviere”
- Appel – “Lei my na die water”
- Elvis Blue – “Die brug”
- Steffie le Roux – “Towerson”
- Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
- Leah – “Jou liefde”
- Neil Somer – “Jy slaan my asem weg”
- Pieter Koen – “Weerligstraal”
- Brendan Peyper – “Twee is beter as een”
- Deon Groot – “Lepellê”
- Willem Botha – “Soen en vergeet”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Refentse – “Vuil Vanderbijl”
- Lance James – “Lied van hoop”