Maroela Media Afrikaanse Top 20: 9 Januarie 2017

­­­

Jo Black (Foto: Facebook)

Jo Black (Foto: Facebook)

Jo Black se liedjie “Skepe” beklee dié week die no. 1-posisie op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.

Die musiekvideo van dié liedjie het in ʼn baie kort tyd die no. 1-posisie op SA iTunes ingeneem. Black se eerste album behoort vroeg vanjaar op die rakke te verskyn.

Die Heuwels Fantasties se “LED-liefde” betree dié week se Top-20 in die no. 18-posisie.

  1. Jo Black – “Skepe”
  2. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  3. Len Muller – “Ek glo”
  4. Martin Bester – “Sterre”
  5. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  6. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  7. Stella – “Nuwe môre”
  8. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, hoop, liefde”
  9. Riana Nel – “Jy sal weet”
  10. Georic Lomas – “Bazaruto”
  11. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  12. Douvoordag – “Desembers”
  13. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  14. Liani May & Jay – “Da’ vat hy”
  15. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  16. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  17. Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  18. Die Heuwels Fantasties – “LED-liefde”
  19. Liza Bronner – “Verlief op die idee van my”
  20. Brian Cloete – “Soos blomme”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.