Maroela Media Afrikaanse Top-20: 9 Julie 2018

Karen Zoid (Foto: Anelia Loubser)

Dirk van der Westhuizen se liedjie “Sexy vi my” bly vir die derde agtereenvolgende week in die no. 1-posisie.

  1. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  2. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  3. Elandré – “Honderd duisend maal”
  4. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  5. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  6. Appel – “Boer loop deur my are”
  7. Jan Blohm – “Word wakker”
  8. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  9. Willem Botha – “Enigste man op aarde”
  10. Appel – “Jagter”
  11. Almero – “Monochromie”
  12. Elandré – “Die lyn”
  13. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  14. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
  15. Jan Bloukaas ft Mariné Moffat – “Desembers”
  16. Jo Black – “Een klein klippie”
  17. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  18. Leon Gropp – “Bakenlig”
  19. Karen Zoid & Jannie du Toit – “Liedjie vir jou”
  20. Fatman – “Dorp toe”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.