Maroela Media Afrikaanse Top 20: 9 Mei 2016

Charlize Berg. Foto: Facebook via Charlize Berg

Charlize Berg. Foto: Facebook via Charlize Berg

Touch of Class betree die week se Top 20 in nommer 20 met “Ek steek my hand op”. Die liedjie is ook op die groep se splinternuwe album wat onlangs vrygestel is.

Daniel Baron se liedjie “Hart” val ongelukkig uit die week se Top 20. Hy was drie weke op die Maroela Media Afrikaanse Top 20.

Ná slegs een week as die gesogte nommer een, maak Karen Zoid en Mynie Grove plek vir Len Muller en Joshua na die Reën met “Vir die een wat geval het”.

  1. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  2. Karen Zoid en Mynie Grove – “Sweef soos ’n arend”
  3. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  4. Arno Carstens – “Ontwaak”
  5. Refentse – “Sonvanger”
  6. Bok van Blerk – “Modder en bloed”
  7. Charlize Berg – “Braaf”
  8. Joshua na die Reën – “Vir altyd”
  9. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  10. Cordelia – “Eerste woorde”
  11. Belinda Bronner en vriende – “Gebed vir ons land”
  12. Jak de Priester – “Sporelied”
  13. Leah – “Volmaan”
  14. Jacqueline – “Dis hier en nou”
  15. Sharoney – “Wees my held”
  16. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  17.  Heidi – “Jonk en mooi”
  18. Liza Brönner – “Hamer”
  19. Elvis Blue – “Al wat ek weet”
  20. Touch of Class – “Ek steek my hand op”

Len Muller en Joshua na die Reën se musiekvideo “Vir die een wat geval het”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Patrys Laubscher ·

dEON gROOT bIETJIE LIEDJIE IS TOPS!!! dANKIE mAROELA MEDIA

Irene Williams ·

Bietjie liedjie is bestes.
Binnekort nommer 1.
Mooi Deon… gaan GROOT

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.