Maroela Media Afrikaanse Top-20: 10 September 2018

Die sanger Snotkop

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar ses snitte wat klim, agt wat terugsak, vier wat onveranderd bly en twee nuwe liedjies wat die week se Top-20 betree.

Tarryn Lamb kry steeds groot aftrek in album verkope en digitale aflaaie. “Vier woorde” wat die afgelope paar weke in die no. 1-posisie was, maak plek vir haar eerste enkelsnit wat sy in 2018 bekendgestel het, “Mal oor jou”. Len Muller asook Douvoordag betree die week se Top-20.

  1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  2. Snotkop  – “Souserig”
  3. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  4. Verskeie kunstenaars (Bobby van jaarsveld, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Rohan du Toit en Jay)  – “Die land”
  5. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  6. Jo Black – “Een klein klippie”
  7. Jan Blohm – “Word wakker”
  8. Jay – “Lê ’n bietjie langer”
  9. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  10. Elandré – “Honderd duisend maal”
  11. Joe Foster – “Volgende stap”
  12. Appel – “Jagter”
  13. Neil Somers – “Bloedgrond”
  14. Fatman  – “Dorp toe”
  15. Appel  – “Boer loop deur my are”
  16. Adam Tas & Stella  – “Ek is ryk”
  17. Angel de Lange – “Juwele”
  18. Martin Bester – “Vir die liefde”
  19. Douvoordag – “Manifes”
  20. Len Muller – “Sterrewals”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.