In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar ses snitte wat klim, agt wat terugsak, vier wat onveranderd bly en twee nuwe liedjies wat die week se Top-20 betree.
Tarryn Lamb kry steeds groot aftrek in album verkope en digitale aflaaie. “Vier woorde” wat die afgelope paar weke in die no. 1-posisie was, maak plek vir haar eerste enkelsnit wat sy in 2018 bekendgestel het, “Mal oor jou”. Len Muller asook Douvoordag betree die week se Top-20.
- Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
- Snotkop – “Souserig”
- Tarryn Lamb – “Vier woorde”
- Verskeie kunstenaars (Bobby van jaarsveld, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Rohan du Toit en Jay) – “Die land”
- Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
- Jo Black – “Een klein klippie”
- Jan Blohm – “Word wakker”
- Jay – “Lê ’n bietjie langer”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Elandré – “Honderd duisend maal”
- Joe Foster – “Volgende stap”
- Appel – “Jagter”
- Neil Somers – “Bloedgrond”
- Fatman – “Dorp toe”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
- Angel de Lange – “Juwele”
- Martin Bester – “Vir die liefde”
- Douvoordag – “Manifes”
- Len Muller – “Sterrewals”
Dis gewoonlik posstukke wat gestempel was.