Maroela Media se Kersfees-musiekspeellys

“Ons bid vir jou ʼn geseënde tyd. Ons bid vir jou Sy seëninge so ryk. Ons bid vir jou en jou gesin – ʼn groot geskenk uit Bethlehem.”

Só sing Bernice West en Johan Vorster in “Uit Bethlehem”.

Maroela Media het spesiaal vir jou en jou gesin ʼn Kersfeesliedjie-speellys saamgestel met van die beste en mooiste Afrikaanse Kersliedjies .

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ronél ·

Ek is alleen in die kantoor want ons Myn betaal 90% van personeel af…………die musiek lig sommer my gemoed…..ons Verlosser leef!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.