Maroela Media Top 20 1 Desember 2014

EdenHier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is elf snitte wat styg, vyf wat daal, drie wat op dieselfde plek bly en een nuweling. Dewald Wasserfall behou sy eerste plek, maar Rinel Day styg twee plekke na die tweede plek. Eden (op die foto) styg vier plekke met Dirty dancing, terwyl Steve Hofmeyr se huidige treffer, Sit die ligte aan, agt plekke daal. My antwoord van Juanita du Plessis verlaat die Top 20 vandeesweek en word vervang met Elvis Blue se vierde Afrikaanse treffer, Mooi, wat in die 19de plek toetree.

  1. Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
  2. Ligjare weg- Rinel Day
  3. My alles- Bobby van Jaarsveld
  4. Weier- Riana Nel
  5. Skildery- Nadine
  6. Richterskaal- Arno Jordaan
  7. Dirty dancing- Eden
  8. Noodlanding- Lianie May
  9. Kampala- Rooies
  10. Trane- Elizma Theron
  11. Vat nou hierdie mens- Fredi Nest
  12. Soutwater- Bok van Blerk
  13. Cowboys en crooks- Kurt Darren
  14. Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
  15. Is duidelik- Emo Adams
  16. Dorings vir Ma- Manie Jackson
  17. Murg en been- Laurika Rauch
  18. Mal in jou kop- Cordelia
  19. As jy hier is- Arno Jrdaan
  20. Mooi- Elvis Blue

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.