Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is elf snitte wat styg, vyf wat daal, drie wat op dieselfde plek bly en een nuweling. Dewald Wasserfall behou sy eerste plek, maar Rinel Day styg twee plekke na die tweede plek. Eden (op die foto) styg vier plekke met Dirty dancing, terwyl Steve Hofmeyr se huidige treffer, Sit die ligte aan, agt plekke daal. My antwoord van Juanita du Plessis verlaat die Top 20 vandeesweek en word vervang met Elvis Blue se vierde Afrikaanse treffer, Mooi, wat in die 19de plek toetree.
- Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
- Ligjare weg- Rinel Day
- My alles- Bobby van Jaarsveld
- Weier- Riana Nel
- Skildery- Nadine
- Richterskaal- Arno Jordaan
- Dirty dancing- Eden
- Noodlanding- Lianie May
- Kampala- Rooies
- Trane- Elizma Theron
- Vat nou hierdie mens- Fredi Nest
- Soutwater- Bok van Blerk
- Cowboys en crooks- Kurt Darren
- Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
- Is duidelik- Emo Adams
- Dorings vir Ma- Manie Jackson
- Murg en been- Laurika Rauch
- Mal in jou kop- Cordelia
- As jy hier is- Arno Jrdaan
- Mooi- Elvis Blue